Samantha Boscarino

Samantha Boscarino
Geboorte 26 Desember 1994 (1994-12-26) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samantha Boscarino (gebore 26 Desember 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Zoe Gone (2014) en in die televisiereekse NCIS (2003) en Parenthood (2010).

Filmografie

Rolprente

  • 2014: Zoe Gone

Televisiereekse

  • 2003: NCIS
  • 2010: Parenthood
  • 2012: How to Rock

Televisierolprente

  • 2016: The Cheerleader Murders

Video's

  • 2008: The Clique

Eksterne skakels