Sandile Mahlangu
Sandile Mahlangu | |
Geboortenaam | Sandile Vincent Mahlangu |
---|---|
Geboorte | 6 September 1993 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sandile Mahlangu (gebore 6 September 1993) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Shaft 6 (2018) en in die televisiereeks Single Guys (2013).
Filmografie
Rolprente
- 2018: Shaft 6
Televisiereekse
- 2013: Single Guys