Scott Pilgrim vs. the World
Scott Pilgrim vs. the World | |
---|---|
Regisseur | Edgar Wright |
Draaiboek | Michael Bacall Edgar Wright Bryan Lee O'Malley |
Musiek deur | Nigel Godrich |
Kinematografie | Bill Pope |
Ateljee | Marc Platt Productions Big Talk Productions |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 13 Augustus 2010 |
Speeltyd | 1 uur 52 minute |
Land | Verenigde State van Amerika Verenigde Koninkryk Kanada Japan |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 60,000,000 |
Bruto wins | VS$ 51,691,156 |
IMDb-profiel |
Scott Pilgrim vs. the World is 'n rolprent deur Edgar Wright wat op 13 Augustus 2010 vrygestel is.[1][2]
Samevatting
’n Slapgat musikant wat ’n kompetisie probeer wen om ’n platekontrak te kry terwyl hy terselfdertyd sy nuwe meisie se sewe bose ekse een vir een moet verslaan om haar hart te wen.
Rolverdeling
- Michael Cera as Scott Pilgrim
- Mary Elizabeth Winstead as Ramona Flowers
- Kieran Culkin as Wallace Wells
- Anna Kendrick as Stacey Pilgrim
- Alison Pill as Kim Pine
- Aubrey Plaza as Julie Powers
- Jason Schwartzman as Gideon Graves
- Johnny Simmons as Young Neil
- Mark Webber as Stephen Stills
- Ellen Wong as Knives Chau
- Satya Bhabha as Matthew Patel
- Will Bowes as Party Goer
- Celine Lepage as Party Goer
- Keita Saitou as Kyle Katayanagi
- Mark Leroy as Party Goer
- Kjartan Hewitt as Jimmy
- Ben Lewis as Other Scott
- Nelson Franklin as Comeau
Verwysings
- ↑ "Scott Pilgrim vs. the World". IMDb. Amazon. Besoek op 10 Januarie 2024.
- ↑ "Scott Pilgrim vs. the World". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 10 Januarie 2024.