Senegalvleiloerie

Senegalvleiloerie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. senegalensis
Binomiale naam
Centropus senegalensis
(Linnaeus, 1766)

Die Senegalvleiloerie (Centropus senegalensis) is 'n standvoël wat voorkom in noord-oos Namibië, die Caprivistrook en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Senegal Coucal.

Die Senegalvleiloerie eet hoofsaaklik insekte en sprinkane.

'n Senegalvleiloerie

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Centropus senegalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 28 Januarie 2013. {cite web}: Ongeldige |ref=harv (hulp)