Sentromeer

| Deel van 'n reeks oor |
| Genetika |
|---|
| Inleiding tot die genetika |
| Geneties gemanipuleerde organismes |
| Geskiedenis en regulering |
| Prosese |
|
| Toepassings |
| Twispunte |
’n Sentromeer is die plek in ’n chromosoom waar die twee kopieë, of suster-chromatiede, ná replisering tydens meiose of mitose aan mekaar geheg is.
Die sentromeer verdeel die chromosoom in twee arms, wat dikwels verskillende lengtes het.
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia