Slag van Lepanto
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Slag van Lepanto | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Deel van die Vierde Ottomaans-Venesiaanse Oorlog en die Ottomaans-Habsburgse oorloë | ||||||
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | ![]() Die Slag van Lepanto, onbekende kunstenaar, laat 16de eeu | ||||||
| |||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
|
![]() | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Aanvoerders | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Links: Regs: Reserwe: |
![]() Sentrum: | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 212 skepe[2]
28 500 soldate[5] |
251 skepe
31 490 soldate | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle en verliese | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 7 500 gesneuweldes |
20 000 gesneuweldes, gewonde of gevang[7][8] 137 skepe oorneem 50 skepe gesink 12 000 Christene bevry |
Die Slag van Lepanto het op 7 Oktober 1571 plaasgevind tussen die vlote van die Turke en 'n gesamentlike vloot van die Heilige Liga in die golf van Korinthe. Die Turke se vloot het bestaan uit 300 galeie onder bevel van Ali Pasha en die Liga se vloot uit skepe van Spanje en Venesië onder bevel van Don Johan van Oostenryk. Die Liga het die seeslag gewen met die Turke wat die meeste van hulle skepe verloor en 25 000 ongevalle gehad het. Die Liga het ongeveer 'n derde van hulle skepe verloor. Ali Pasha het gesterf tydens die seeslag en die Turkse bedreiging in die Middellandse See is sodoende beëindig.
Verwysings
- ↑ Drane, Augusta Theodosia (1858). The Knights of st. John: with The battle of Lepanto and Siege of Vienna. London.
{cite book}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - ↑ 2,0 2,1 2,2 Konstam, Angus (2003). Lepanto 1571: The Greatest Naval Battle Of The Renaissance. United Kingdom: Osprey Publishing. pp. 20–23. ISBN 1-84176-409-4. Besoek op 29 Augustus 2012.
- ↑ George Ripley and Charles A. Dana (1867). The new American cyclopaedia: Volume 10. New York.
{cite book}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - ↑ Setton, Kenneth Meyer (1984). The Papacy and the Levant, 1204–1571, Volume 161. Philadelphia.
{cite book}
: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link) - ↑ Rodgers, William Ledyard (1939). Naval Warfare Under Oars, 4th to 16th Centuries: A Study of Strategy, Tactics and Ship Design. United States: Naval Institute Press. p. 175. ISBN 978-0-87021-487-5.
- ↑ 6,0 6,1 Geoffrey Parker, The Military Revolution, bl. 87—88
- ↑ 7,0 7,1 Confrontation at Lepanto by T.C.F. Hopkins, intro
- ↑ Geoffrey Parker, The Military Revolution, bl. 88
Bron
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 514.