Springbokradio
Springbokradio | |
---|---|
![]() | |
Gestig | 1 Mei 1950 |
Gesluit | 31 Desember 1985 |
Formaat | FM |
Eienaar | SAUK |
Taal | Afrikaans en Engels |
Webtuiste | (en) Inligting oor Springbokradio op die SAUK se webtuiste |
Springbokradio (Engels: "Springbok Radio" (2 woorde)) was die eerste handelsradiostasie van die SAUK. Dit het van 1 Mei 1950 tot 31 Desember 1985 bestaan,[1] waarna dit gesluit is omdat dit as gevolg van die koms van televisie nie meer as winsgewend beskou is nie. Dit het programme in Afrikaans sowel as Engels uitgesaai.
Omroepers
Enkele bekende omroepers:
- Bob Courtney
- Jan Cronjé
- Eric Egan
- Esmé Euvrard
- David Gresham
- Dana Niehaus
- Chris Saunders
- Leon van Nierop
Verwysings
- ↑ SAUK. ""Springbok Radio Revisited"" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2017. Besoek op 1 Julie 2017.