St. Lucia, KwaZulu-Natal
- Vir ander gebruike van die term St. Lucia, sien St. Lucia (dubbelsinnig)
St. Lucia | |
---|---|
![]() Vrugtemark in St. Lucia | |
Koördinate: 28°23′S 32°25′O / 28.383°S 32.417°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Umkhanyakude |
Munisipaliteit | Mtubatuba |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,68 km2 (1,03 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 104 |
• Digtheid | 412/km2 (1 070/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 52.3% |
• Indiërs/Asiërs | 2.1% |
• Bruin mense | 3.8% |
• Swart mense | 41.0% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 38.2% |
• Engels | 30.9% |
• Zoeloe | 26.4% |
• Ander | 4.5% |
Poskode (strate) | 3936 |
Poskode (posbusse) | 3936 |
Skakelkode | 035 |
St. Lucia is 'n stil vissersdorp en vakansieoord in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit dorpie lê by die mond van die St. Luciameer aan die Indiese Oseaan. Die N2 nasionale pad is ongeveer 25 km binnelands vanaf die dorpie, wat per slegs per R618-streeksroete bereik kan word via Mtubatuba.
Sien ook
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 ISBN 1-86842-026-4
- Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. ISBN 978-1-77007-751-5
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek St. Lucia". Sensus 2011.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie St. Lucia, KwaZulu-Natal.