Stan Lee
Stan Lee | |
---|---|
Lee in 2014 | |
Gebore | Stanley Martin Lieber 28 Desember 1922 |
Sterf | 12 November 2018 (op 95) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Strokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer |
Kinders | 2 |
Geloof | Agnostisisme |
Webwerf | Amptelike webwerf |
Handtekening | |
Stan Lee (gebore Stanley Martin Lieber /ˈliːbər/, 28 Desember 1922 – 12 November 2018) was 'n Amerikaanse strokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer.[1] Hy was die hoofredakteur van Marvel Comics, en later die uitgewer[2] en voorsitter[3], wat die uitbreiding van 'n klein uitgewery tot 'n groot multimediakorporasie gelei het.
Vroeë lewe
Stanley Martin Lieber is gebore op 28 Desember 1922 in Manhattan, New York Stad aan Roemeens-Joodse ouers.[4]
Bibliografie
Boeke
- Lee, Stan; Mair, George (2002). Excelsior!: The Amazing Life of Stan Lee. Simon & Schuster. ISBN 978-0-7432-2800-8.
- Lee, Stan (1997) [Originally published by Simon & Schuster in 1974]. Origins of Marvel Comics. Marvel Entertainment Group. ISBN 978-0-7851-0551-0.
- Lee, Stan; David, Peter (2015). Amazing, Fantastic, Incredible: A Marvelous Memoir. Simon & Schuster. ISBN 978-1501107771.
Verwysings
- ↑ (af) maroelamedia.co.za/marvel-comics-legende-stan-lee-oorlede
- ↑ Gilroy, Dan (17 September 1986). "Marvel Now a $100 Million Hulk: Marvel Divisions and Top Execs" (jpeg). Variety (in Japannees). p. 81. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2019.
- ↑ "Marvel Entertainment Group Inc. Form 10-K/A" (in Engels). Securities and Exchange Commission. 15 Mei 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2017. Besoek op 24 September 2017.
- ↑ Miller, John Jackson (10 Junie 2005). "Comics Industry Birthdays". Comics Buyer's Guide (in Engels). Iola, Wisconsin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2016.
Eksterne skakels
- Stan Lee at the Unofficial Handbook of Marvel Comics Creators
- Stan Lee in die Internet-rolprentdatabasis
- Stan Lee at Web of Stories
- The Last Word – Video (05:26) (New York Times; November 12, 2018)