Steven Hill
Steven Hill | |
Geboortenaam | Solomon Krakovsky |
---|---|
Geboorte | 24 Februarie 1922 |
Sterfte | 23 Augustus 2016 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 9 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1946–1967, 1977–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Steven Hill (24 Februarie 1922 – 23 Augustus 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Raw Deal (1986), Billy Bathgate (1991), en The Firm (1993), en in die televisiereeks Law & Order (1990).
Filmografie
Rolprente
- 1958: The Goddess
- 1959: Kiss Her Goodbye
- 1963: A Child Is Waiting
- 1965: The Slender Thread
- 1986: Raw Deal
- 1987: Courtship
- 1988: The Boost
- 1991: Billy Bathgate
- 1993: The Firm
Televisiereekse
- 1948: Actor's Studio
- 1949: Theatre of Romance
- 1955: Playwrights '56
- 1957: The Seven Lively Arts
- 1966: Mission: Impossible
- 1990: Law & Order
Televisierolprente
- 1960: Dillinger
- 1998: The City of Greater New York: The Story of Consolidation