Suurlemoen (kleur)

#FFF44F
Suurlemoene se geel skil.

Suurlemoen is 'n helder geel kleur wat verwys na die kleur van 'n ryp suurlemoen se skil.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word suurlemoen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFF44F
RGB-kleurmodel (255, 244, 79)
CMYK (0, 43, 70, 0)
HSV (56°, 69%, 100%)

Sien ook