Têtrivier
Têt
Inheemse etiket | Tet![]() |
---|---|
IPA | ˈtet![]() |
Bron van die watergang | Carlit![]() |
Mond van die watergang | Middellandse See![]() |
Drainage basin | Têt basin![]() |
Land | Frankryk![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Pyrénées-Orientales![]() |
Geografiese ligging | 42°42′48″N 3°2′23″E![]() |
Geoshape | Data:Têt.map![]() |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6b/T%C3%AAt_in_Perpignan_01.jpg/220px-T%C3%AAt_in_Perpignan_01.jpg)
Die Têt is die grootste rivier in Pyrénées-Orientales, in die suidweste van Frankryk. Die Têt is 115 km lank en het sy oorsprong aan die voet van die Pic Carlit in die Pireneë. Dit kruis die Pyrénées-Orientales département (in Noord-Katalonië) van wes na oos en mond uit in die Middellandse See naby die stad Perpignan.
Dorpe langs die rivier
- Mont-Louis
- Olette
- Villefranche-de-Conflent
- Prades
- Perpignan
- Ille-sur-Têt