Taylour Paige
Taylour Paige | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Taylour Paige (gebore 5 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High School Musical 3: Senior Year (2008) en White Boy Rick (2018), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Hit the Floor (2013).
Filmografie
Rolprente
- 2008: High School Musical 3: Senior Year
- 2018: White Boy Rick
Televisiereekse
- 2005: Grey's Anatomy
- 2013: Hit the Floor
- 2018: The Baxters