Terminaal
Terminaal kan verwys na:
- Lughaweterminaal, verbindingspunt by 'n lughawe of vliegveld.
- Rekenaarterminaal, toestel om oor 'n afstand na 'n rekenaar te werk.
- Terminaal (verspreiding), distribusie- en verbindingspunt.
- Terminaal (siekte), onherstelbare gesondheidstoestand.