Tessenderlo-Ham

Ligging

Tessenderlo-Ham (Limburgs: Loei-Ham) is 'n Belgiese munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 84 km² en sowat 30 000 inwoners (2024).

Tessenderlo-Ham is op 1 Januarie 2025 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Tessenderlo en Ham.

Eksterne skakels