Thai (dubbelsinnig)

Thai kan na een van die volgende verwys:

  • Thai (taal), die amptelike taal van Thailand
  • Thai (volk), die titulêre nasie van Thailand
  • Thai Airways, die vlagdraerlugredery van Thailand
  • Taivolke, 'n groep van volke in Suidoos-Asië
  • Taitale, 'n taalfamilie in Suidoos-Asië
  • Tai-Kadai-tale, 'n taalfamilie in Suidoos-Asië