Tia Texada

Tia Texada
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tia Texada (gebore 14 Desember 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks The Unit (2006).

Filmografie

Rolprente

  • 1993: Coming in Out of the Rain
  • 2004: Spartan

Televisiereekse

  • 1996: Malibu Shores
  • 2001: Total Access 24/7
  • 2006: The Unit

Televisierolprente

  • 2006: The Line-Up
  • 2010: Firebreather

Eksterne skakels