Tom Irwin (akteur)
Tom Irwin | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Irwin (gebore 1 Junie 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Haunting (1999) en Marley & Me (2008), en in die televisiereekse My Life and Times (1991) en My So-Called Life (1994).
Filmografie
Rolprente
- 1993: Mr. Jones
- 1996: A Step Toward Tomorrow
- 1998: In Quiet Night
- 1999: The Haunting
- 2008: Marley & Me
Televisiereekse
- 1991: My Life and Times
- 1994: My So-Called Life
- 2005: Related
- 2013: Devious Maids
Televisierolprente
- 1992: Ladykiller
- 1993: Country Estates
- 1994: Without Consent
- 1996: Holiday Affair
- 1996: Innocent Victims
- 1996: My Very Best Friend
- 1998: The Girl Next Door
- 1998: When Husbands Cheat
- 1999: God's New Plan
- 2000: The Sandy Bottom Orchestra
- 2001: Snow White: The Fairest of Them All
- 2011: The Bling Ring
Video's
- 2007: My So-Called Life: The Chase Family