Tony Sirico

Tony Sirico
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Genaro Anthony Sirico Jr.
Geboorte 29 Julie 1942
Manhattan, New York, Verenigde State
Sterfte 08 Julie 2022 (op 79)
Fort Lauderdale, Florida, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1974–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Sirico (29 Julie 1942-8 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas (1990), Mighty Aphrodite (1995), en Café Society (2016), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).

Filmografie

Rolprente

  • 1987: The Galucci Brothers
  • 1990: Goodfellas
  • 1995: Mighty Aphrodite
  • 1998: Mob Queen
  • 2001: Smokin' Stogies
  • 2008: The Sno Cone Stand Inc
  • 2009: Karma Calling
  • 2013: Super Athlete
  • 2014: Zarra's Law
  • 2016: Café Society
  • 2018: Sarah Q
  • 2019: Street Justice
  • Respect the Jux
  • All Mobbed Up

Televisiereekse

  • 1999: The Sopranos
  • Sunday Sauce

Televisierolprente

  • 2013: Nicky Deuce

Video's

  • 2005: The Sopranos: Season 6 Invitation to the Set
  • 2007: The Sopranos: Threshold

Eksterne skakels