Universiteit van Potsdam
Universiteit van Potsdam | |
---|---|
Universität Potsdam | |
Leuse: | Klein aber fein |
Leuse in Afrikaans: | Klein dog uitmuntend |
Gestig: | 1991 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | €140 miljoen |
President: | Prof. Oliver Günther, Ph.D. |
Personeel: | 3 983 |
Studentetal: | 20 999 |
Ligging: | Potsdam, Brandenburg, Duitsland |
Webtuiste: | Universität Potsdam |
Data soos in 2012 | |
![Universiteitsligging in die Nuwe Paleis in die westelike deel van Sanssouci Park (lugfoto 2008)](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/62/Potsdam_Luftbild_Neues_Palais_Schl%C3%B6sser_westlich_im_Park_Sanssouci_Foto_Wolfgang_Pehlemann_Wiesbaden_IMG_0059.jpg/220px-Potsdam_Luftbild_Neues_Palais_Schl%C3%B6sser_westlich_im_Park_Sanssouci_Foto_Wolfgang_Pehlemann_Wiesbaden_IMG_0059.jpg)
Die Universiteit van Potsdam (Duits: Universität Potsdam) is ’n Duitse universiteit in Potsdam in die deelstaat Brandenburg. Dit beskik oor vier kampusse, waaronder die Neues Palais van Sanssouci en die Babelsbergpark.
Fakulteite
Die universiteit beskik oor die volgende fakulteite en institute:
- Fakulteit Regsgeleerdheid
- Fakulteit Wysbegeerte
- Fakulteit Menslike Wetenskappe
- Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Sosiale Studies
- Fakulteit Wiskunde en Wetenskappe
- Die Taalsentrum bied aan studente van alle fakulteite die kans om verskeie tale op verskillende vlakke aan te leer. Dit beskik oor ’n sertifikaat van internasionale akkreditasie van UNIcert.