Valerie French (aktrise)
Valerie French | |
Geboortenaam | Valerie Harrison |
---|---|
Geboorte | 11 Maart 1928 |
Sterfte | 3 November 1990 (op 62) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1954–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Valerie French (11 Maart 1928 – 3 November 1990) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jubal (1956), The 27th Day (1957), en Decision at Sundown (1957).
Filmografie
Rolprente
- 1956: Jubal
- 1956: Secret of Treasure Mountain
- 1957: The 27th Day
- 1957: Decision at Sundown
- 1957: The Hard Man
- 1959: The Four Skulls of Jonathan Drake
Televisiereekse
- 1957: Alcoa Theatre