Valery Leontiev
Valery Leontiev | |
---|---|
Geboortenaam | Valery Yakovlevich Leontiev |
Gebore | 19 Maart 1949 Ust-Usa, Republiek van Komi (RUS) |
Genres | Pop, rock |
Beroep(e) | Sanger, akteur |
Instrumente | Stem, |
Jare aktief | 1972- |
Webwerf | leontiev.ru |
Waleri Jakowlewitsj Leontjef (Russies: Валерий Яковлевич Леонтьев; gebore op 19 Maart 1949) in die Republiek van Komi is 'n Russiese sanger. Hy is een van die mees prominente kunstenaars in die Russiese musiekbedryf. Hy het meer as 30 albums gemaak, en miljoene kopieë is van sommiges verkoop.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Valery Leontiev.
- (ru) Valery Leontiev se amptelike webwerf