Vasilis Torosidis
![]() Vasilis Torosidis in 2013 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Vasileios Torosidis | ||
Gebore | 10 Junie 1985 | ||
Geboorteplek | Xanthi, Griekeland | ||
Lengte | 1,86 m[1] | ||
Speelposisie | Heelagter/middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Roma | ||
Nommer | 35 | ||
Jeugloopbaan | |||
Skoda Xanthi | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2002–2007 | Skoda Xanthi | 76 | (3) |
2007–2013 | Olympiacos | 134 | (12) |
2013– | Roma | 46 | (3) |
Nasionale span‡ | |||
2007– | Griekeland | 76 | (7) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 3 Mei 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Vasileios "Vasilis" Torosidis (Grieks: Βασίλης Τοροσίδης; gebore 10 Junie 1985 in Xanthi, Griekeland) is 'n Griekse sokkerspeler. Hy het vir die Griekse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Loopbaan
Seisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
2002/07 | Skoda Xanthi | ![]() |
Super Liga Griekeland | ||
2007/13 | Olympiacos FC | ![]() |
Super Liga Griekeland | ||
2013/ | AS Roma | ![]() |
Serie A |
Verwysings
- ↑ "2014 FIFA World Cup Brazil: List of Players" (PDF). FIFA. 11 Junie 2014. p. 18. Besoek op 27 September 2014.