Vlag van Sint Helena
![]() |
|
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel ![]() |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 30 Januarie 1984[1] |
Ontwerp | ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Die vlag van Sint Helena, ’n Britse oorsese gebied is op 30 Januarie 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.
Ander vlae
-
Vlag van die Goewerneur van Sint Helena
Verwysings
- ↑ (en) "Sint Helena". Flags of the World. Besoek op 8 Februarie 2010.
Eksterne skakels
- (en) Sint Helena by Flags of the World.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |