Würzburger FV
Würzburger FV
Volledige naam
Würzburger Fußball-Verein e.V.
Stigtingsdatum
1904
Tuisveld
Sepp Endres Sportanlage , Würzburg
Kapasiteit
3 500
Kompetisie
Oberliga Beiere
Würzburger FV is 'n Duitse sokkerklub in Würzburg in die deelstaat Beiere .
Die klub is as FV 04 Würzburg e. V. 1904 gestig. Behalwe vir die 1933/34-seisoen, toe die span op die hoogste vlak in die Gauliga Beiere meegeding het, het die klub sy hoogtepunt in die 1970’s bereik toe dit die 2. Bundesliga gehaal het. Na 4 seisoene is die klub egter in 1980 gerelegeer en in 1981 is die klub bankrot verklaar. 'n Nuwe klub, die huidige Würzburger FV , is toe in sy plek opgerig, maar die klub moes in die 10de liga begin (Kreisklasse C). Die tradisionele stadion, Stadion an der Frankfurter Straße , is aan 'n ander plaaslike klub verkoop.
Die klub het intussen weer gevorder tot by die Oberliga op die 4de vlak van die Duitse sokkerstruktuur.
Onlangse ligaposisionering
1963–1964 (III) Landesliga Beiere-Noord 1ste
1964–1965 (III) Amateurliga Beiere 13de
1965–1966 (III) Amateurliga Beiere 18de
1966–1967 (III) Landesliga Beiere-Noord 3de
1967–1968 (III) Landesliga Beiere-Noord 9de
1968–1969 (III) Landesliga Beiere-Noord 2de
1969–1970 (III) Landesliga Beiere-Noord 1ste
1970–1971 (III) Amateurliga Beiere 8ste
1971–1972 (III) Amateurliga Beiere 14de
1972–1973 (III) Amateurliga Beiere 4de
1973–1974 (III) Amateurliga Beiere 10de
1974–1975 (III) Amateurliga Beiere 2de
1975–1976 (III) Amateurliga Beiere 2de
1976–1977 (II) 2.Bundesliga Suid 13de
1977–1978 (II) 2.Bundesliga Suid 11de
1978–1979 (II) 2.Bundesliga Suid 14de
1979–1980 (II) 2.Bundesliga Suid 21ste
1980–1981 (III) Am.Oberliga Beiere 18de
1981–1982 (X) Kreisklasse C 1ste
1982–1983 (IX) Kreisklasse B 3de
1981–1982 (IX) Kreisklasse B
1984–1985 (IX) Kreisklasse B 1ste
1985–1986 (VIII) Kreisklasse A 2de
1986–1987 (VII) Bezirksliga Unterfranken
1987–1988 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken
1987–1988 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken
1987–1988 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken
1990–1991 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken 1ste
1991–1992 (V) Landesliga Beiere-Noord 11de
1992–1993 (V) Landesliga Beiere-Noord 6de
1993–1994 (V) Landesliga Beiere-Noord 10de
1994–1995 (V) Landesliga Beiere-Noord 6de
1995–1996 (V) Landesliga Beiere-Noord 3de
1996–1997 (V) Landesliga Beiere-Noord 2de
1997–1998 (V) Landesliga Beiere-Noord 2de
1998–1999 (V) Landesliga Beiere-Noord 1ste
1999–2000 (IV) Oberliga Beiere 13de
2000–2001 (IV) Oberliga Beiere 13de
2001–2002 (IV) Oberliga Beiere 15de
2002–2003 (V) Landesliga Beiere-Noord 1ste
2003–2004 (IV) Oberliga Beiere 16de
2004–2005 (V) Landesliga Beiere-Noord
2005–2006 (IV) Oberliga Beiere 3de
2006–2007 (IV) Oberliga Beiere 9de
2007–2008 (IV) Oberliga Beiere
Eksterne skakels
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd