Will Sampson
Will Sampson | |
Geboortenaam | William Sampson Jr. |
---|---|
Geboorte | 27 September 1933 |
Sterfte | 3 Junie 1987 (op 53) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1975–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Will Sampson (27 September 1933 – 3 Junie 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente One Flew Over the Cuckoo's Nest (1975), The Outlaw Josey Wales (1976), The White Buffalo (1977), en Poltergeist II: The Other Side (1986).
Filmografie
Rolprente
- 1975: One Flew Over the Cuckoo's Nest
- 1976: The Outlaw Josey Wales
- 1977: The White Buffalo
- 1977: Orca
- 1979: Fish Hawk
- 1986: Poltergeist II: The Other Side
- 1986: Firewalker
Televisiereekse
- 1978: Vega$
- 1979: Images of Indians
- 1982: Born to the Wind
Televisierolprente
- 1977: Relentless
- 1978: Standing Tall