William Anders
William Anders | |
---|---|
![]() William Anders in 1964 | |
Gebore | William Alison Anders 17 Oktober 1933 Brits-Hongkong |
Sterf | 7 Junie 2024 (op 90) San Juan County, Washington, Verenigde State |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Vegvlieënier, ruimtevaarder |
Ouer(s) | Arthur F. Anders Muriel Adams Anders |
William Alison "Bill" Anders (17 Oktober 1933 – 7 Junie 2024; Generaalmajoor, Amerikaanse Lugmag) was 'n Amerikaanse Lugmagoffisier, elektriese ingenieur, atoomingenieur, Nasa-ruimtevaarder en sakeman. Saam met Frank Borman en Jim Lovell in Apollo 8 was hulle die eerste persone wat 'n wentelbaan om die Aarde verlaat het om na die Maan te reis. Bill Anders en sy twee medebemanningslede van Apollo 8 is as Time se Persone van die Jaar vir 1968 aangewys ter erkenning vir hulle harde werk. Hy was ook deel van die rugsteunbemanning vir Apollo 11.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie William Anders.
- (en) William Anders in die Internet-rolprentdatabasis
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |