William Levy (akteur)
William Levy | |
Geboortenaam | William Levy Gutiérrez[1] |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Levy (gebore 29 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Addicted (2014), The Single Moms Club (2014), en Resident Evil: The Final Chapter (2016), en in die televisiereeks Don't mess with an angel (2008).
Filmografie
Rolprente
- 2014: Addicted
- 2014: The Single Moms Club
- 2016: Resident Evil: The Final Chapter
- 2017: The Veil
- 2017: Cinderelo
- 2018: El Fantasma de mi Novia
- Boom Town
Televisiereekse
- 2003: Protagonistas de novela 2
- 2008: Don't mess with an angel
- 2009: Sortilegio
- 2010: Triumph of Love
- 2013: The Tempest
- 2015: Cuban Chrome
- Killing Sarai
Televisierolprente
- 2014: Addicted: Live With Zane
- 2015: Premios Juventud
Video's
- 2011: Jennifer Lopez Feat. Lil Wayne: I'm Into You
- 2014: Sharon Leal: Giant
- 2017: Resident Evil the Final Chapter: Stunts and Weaponry
Verwysings
- ↑ "William Levy biography" (in Spaans). Esmas.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 14 November 2018.