Willowmoore-park
Willowmoore-park | ||
Volle naam | Sahare Willowmoore-park | |
---|---|---|
Ligging | Benoni, Suid-Afrika | |
Koördinate | 26°11′42.82″S 28°19′04.70″O / 26.1952278°S 28.3179722°O | |
Kapasiteit | 20 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1924 | |
Huurders | ||
Proteas |
Willowmoore-park is 'n veeldoelige stadion in Benoni, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir krieketwedstryde gebruik. Dit is in 1924 geopen en kan 20 000 toeskouers huisves.[1]
Die IT-maatskappy Sahara borg die stadion. Vir die rede staan dit as die Sahara Willowmoore-park bekend.
Tydens die Krieketwêreldbeker 2003 is twee wedstryde hier beklink.
Wedstryde
Krieketwêreldbeker 2003
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2003.
t
|
||
Ricardo Powell 50 (31)
Mohammad Manjural Islam 3/62 (10 boulbeurte) |
Ehsanul Haque 12 (24)
Mervyn Dillon 1/13 (4.1 boulbeurte) |
- Bangladesj het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Slegs 8.1 boulbeurte van Bangladesj se kolfbeurt is gespeel voordat reën ingesak het.
t
|
||
John Davison 75 (62)
Jacob Oram 4/52 (10 boulbeurte) |
Scott Styris 54* (38)
John Davison 3/61 (10 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Sien ook
Verwysings
- ↑ "Willowmoore Park" (in Engels). ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.