Winnitsja
Winnitsja Ві́нниця | |
---|---|
Stad | |
![]() Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 49°14′N 28°29′O / 49.233°N 28.483°O | |
Land | ![]() |
Oblast | Winnitsja |
Stigting | 1363 |
Oppervlak | |
• Totaal | 79,94 km2 (30,87 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 372 484 |
Webwerf | vmr.gov.ua |
Winnitsja (Oekraïens: Ві́нниця; Russies: Ви́нница; Pools: Winnica) is 'n stad in Oekraïne met ongeveer 372 484 inwoners (2015-skatting).[1] Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Winnitsja-oblast.
Susterstede
Bursa, Turkye
Kielce, Pole
Peterborough, Engeland, Verenigde Koninkryk
Eksterne skakels
- vmr.gov.ua – Die stad se amptelike webwerf Geargiveer 17 Junie 2014 op Wayback Machine
Verwysings
- ↑ "2015-skatting". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 14 Junie 2014.