Witborskatakoeroe
Witborskatakoeroe | |
---|---|
In Groenkloof Natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Campephagidae
|
Genus: | Coracina
|
Spesie: | C. pectoralis
|
Binomiale naam | |
Coracina pectoralis (Jardine & Selby, 1828)
|
Die Witborskatakoeroe (Coracina pectoralis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël van hoëboomveld, veral miombo, mopanie en rivierwoud. Die voël is 27 cm groot en weeg 50 - 58 gram. Die voël is alleen of kom in pare voor. In Engels staan die voël bekend as die White-breasted Cuckooshrike.
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Coracina pectoralis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{cite web}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)