Woestynlewerik
Woestynlewerik | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. starki
|
Binomiale naam | |
Eremalauda starki (Shelley, 1902)
| |
![]() | |
verspreiding | |
Sinonieme | |
Spizocorys starki |
Die Woestynlewerik (Eremalauda starki) is 'n algemene, amper endemiese standvoël en nomade in klipperige woestynbossieveld, op gruisvlaktes en in dorre grasveld, met grasse soos fyntwa. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 16 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Stark's lark.
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7