Woiwodskap Lublin

Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Woiwodskapbr
Lublin
Kaart
Wapen en vlag
Wapen van die Woiwodskap Kujawië-Pommere Vlag van die Woiwodskap Kujawië-Pommere
Hoofstad
Setel van die woiwode: Lublin
Grootste stad: Lublin
Nommerplate: L
Bevolking: 2 175 251 (2006)
Bevolkingsdigtheid: 86 inw. per km²
Geografie
Oppervlakte: 25 155 km²
Hoogste punt: ? m bo seevlak
Laagste punt: ? benede seevlak
Landskapstruktuur
Bosse: ? %
Waterliggame: ? %
Landbou: ? %
Ander: ? %
Administratiewe verdeling
Selfregerende stede: 4
Powiat (distrikte): 20

Lublin (Pools: województwo lubelskie) is 'n Woiwodskap in oostelike Pole. Die Woiwodskap is op 1 Januarie 1999 gestig en bestaan uit die voormalige Woiwodskappe Lublin, Chełm, Zamość, Biała Podlaska, Tarnobrzeg en Siedlce. Die administratiewe sentrum is Lublin.

Grootste stede

Stede met meer as 60 000 inwoners
  1. Lublin – 349 103
  2. Chełm – 67 702
  3. Zamość – 66 613

Eksterne skakels


Woiwodskappe van Pole

Ermland-Masurië | Woiwodskap Groot-Pole | Heilig Kruis | Subkarpate | Klein-Pole | Kujawië-Pommere | Lebus | Łódź | Lublin | Masowië | Neder-Silesië | Opole | Podlachië | Pommere | Silesië | Wes-Pommere