York University
York University | |
---|---|
![]() | |
Wapen van die York University | |
Leuse: | Tentanda via |
Leuse in Afrikaans: | Die manier moet probeer word |
Leuse in Engels: | The way must be tried |
Gestig: | 1959 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | $373 miljoen[1] (CAD) |
Kanselier: | Roy McMurtry |
President: | Mamdouh Shoukri |
Personeel: | 7 000 |
Voorgraadse studente: | 48 000[2] |
Nagraadse studente: | 5 900 |
Ligging: | Toronto, Ontario, Kanada
43°46′23″N 79°30′13″W / 43.77306°N 79.50361°W |
Kampus: | stedelik / voorstedelik, 185 ha (457,14 hektaar) |
Kleure: | Rooi en wit |
Bynaam: | York Lions |
Gelukbringer: | Leeu |
Affiliasies: | AUCC, CARL, IAU, COU, CIS, OUA, CUSID, Fields Institute, Ontario Network of Women in engineering, CBIE, CFS, CUP. |
Webtuiste: | yorku.ca |

Die York Universiteit is die grootste staatsuniversiteit van Toronto in Ontario, Kanada.[3] Dit is in 1959 gestig en is die tweede grootste universiteit in die land.[4][5]
Die universiteit, in die besonder die fakulteite van wetenskap en ingenieurswetenskap, neem aan die Kanadese Ruimteprogram deel. Hulle is ook bekend vir hulle besigheidskool en fakulteit van regsgeleerdheid.
Verwysings
- ↑ "Financial Statement | York University" (PDF) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2016. Besoek op 3 Junie 2014.
- ↑ "Enrolment by university | AUCC" (in Engels). Aucc.ca. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2015. Besoek op 3 Junie 2014.
- ↑ "York University School of Social Work" (in Engels). Yorku.ca. 6 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 6 Januarie 2014.
- ↑ (en) Schulich School of Business. "Schulich School of Business Global Rankings". Schulich.yorku.ca. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Februarie 2016. Besoek op 6 Januarie 2014.
{cite web}
:|author=
has generic name (hulp) - ↑ (en) "The 2011 Maclean's Law School Rankings". Oncampus.macleans.ca. 15 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2013. Besoek op 6 Januarie 2014.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie York University.
- (en) Universiteit se amptelike webtuiste