2012

Ngwagakete: Ngwagakete 3
Mengwagakgolo: Ngwagakgolo 20Ngwagakgolo 21Ngwagakgolo 22
Mengwagasome: 1980s  1990s  2000s  – 2010s –  2020s  2030s  2040s
Mengwaga: 2009 2010 201120122013 2014 2015

2012 (MMXII) ebile ngwagamolele wa go thoma ka Sontaga, ngwaga wa boraro ngwagengsome wa 2010s, ngwaga wa bolesome pedi ngwagengkgolo wa Ngwagakgolo 21, le ngwagengkete wa Ngwagakete 3.


Mahu

  • 1 Febereware – Wisława Szymborska, Poolse digteres en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1996 (* 1923).
Whitney Houston o hwilê ka Dibokwane 11, 2012
  • 1 Aporele – Milla Louw, Suid-Afrikaanse aktrise en stem-afrigter (* 1922).
  • 8 Aporele – Jack Tramiel, Pools-Amerikaanse entrepreneur (* 1928).
  • 24 Aporele – Annake de Villiers, Suid-Afrikaanse violiste. (* 1975).
  • 28 Aporele – Matilde Camus, Spaanse digter (* 1919).
  • 17 Mei – Donna Summer, Amerikaanse sangeres. (* 1948).
  • 5 June – Ray Bradbury, Amerikaanse skrywer (* 1920).
Dawid Kruiper o hwilê ka Phupu 13, 2012
  • 7 June – Phillip Tobias, Suid-Afrikaanse paleontoloog (* 1925).
  • 8 June – P.H. Nortjé, 'n Afrikaanse storieverteller en skrywer (* 1920).
  • 11 June – Christa Steyn, Afrikaanse pianis, liedjieskrywer en sangeres (* 1958).
  • 13 June – Dawid Kruiper, 'n tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari (* 1935).
  • 14 June – Willem Barnard, Springbokrugbyspeler (* 1923).
  • 15 June – Mof Myburgh, Springbokrugbyspeler (* 1936).
  • 17 June – Dolf Bekker, Springbokrugbyspeler (* 1926).
  • 31 Julae – Gore Vidal, Amerikaanse skrywer en essayis (* 1925).
  • 31 Julae – Johan van der Merwe, Suid-Afrikaanse akteur (* 1950).
  • 9 Setemere – Louis van Rensburg, Afrikaanse sanger, komponis en liedjieskrywer (* 1944).
  • 11 Setemere – Goliath Davids, Suid-Afrikaanse akteur (* 1929).
  • 23 Setemere – Corrie Sanders, Suid-Afrikaanse bokser (* 1966).
  • 5 Nofemere – Louis Pienaar, ’n Suid-Afrikaanse regter, diplomaat en die laaste blanke administrateur van Suidwes-Afrika (* 1926).
  • 17 Nofemere – Ian Kirkpatrick, Springbokrugbyspeler en afrigter (* 1930).
  • 28 Nofemere – Jakes Gerwel, Suid-Afrikaanse akademikus, politikus en sakeman (* 1946).