.ba
.ba is die agtervoegsel van domeinname in Bosnië-Herzegowina.
.ba-domeinname word deur die universiteit Telinformatic Centre uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ba'.
Die volgende tweedevlak domeine word gebruik:
- .org.ba: nie-winsgewende organisasies;
- .net.ba: telekommunikasiemaatskappye;
- .edu.ba: onderwys;
- .gov.ba: regeringsinstansies;
- .mil.ba: lêer;
- .unsa.ba: Universiteit van Sarajevo;
- .unbi.ba: Universiteit van Bihać;
- .co.ba is die eiendom van die geselskap Sayber te Sarajevo;
- .com.ba word deur BIHnet beheer, 'n dogtermaatskappy van BH Telecom;
- .rs.ba word deur SARnet Centar (Akademiese en Ondersoeksentrum van die Serviese Republiek) te Banja Luka beheer. Persone in die Serviese Republiek kan gratis domeine onder die tweedevlak-domein registreer.
Sien ook
- Lys van Internettopvlakdomeine
- ISO 3166-2:BA