5 November? - Die Arsasiede onder Frahad II verower Babilonië teurg op die Seleukiede van Antiochus VII Sidetes, wat gedood word.[1]
Die Skitiërs kom te laat op die slagveld om Fraates nog te help. Hy weier om hulle te betaal vir hulle hulp.[2]
Demetrius II Nicator volg Antiochus VII op en word die tweede keer koning van die Seleukiede.[3]
Groter Frigië word aan Pontus afgestaan uit dankbaarheid dat hulle die Romaine in die oorloog teen Aristonicus gehelp het.[4]
Sterftes
Seleukiede vors Antiochus VII Sidetes
Verwysings
↑Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique PersiaM. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
↑Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225–240. doi:10.1515/9783110283846-014. {cite book}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)