Konsul P. Rupilius maak 'n einde aan die Slaweoorlog op Sisilië. Hy bedwing die stad Tauromenium aan die voet van Etna en neem daarna na 'n lang beleg Enna in, wat die opstandelinge se vesting is.[1]
Die xviri van Rome bring offers aan die gode van Sisilië, Ceres van Enna en Zeus Aetnaeus.[1]
Partië
Phraates (Farhād) II volg Mithradates I op as koning van die Partiërs.[2]
Verwysings
↑ 1,01,1DILLON, JOHN NOËL. (2013). ""THE DELEGATION OF THE 'XVIRI' TO ENNA CA. 133 BC AND THE MURDER OF TIBERIUS GRACCHUS."". Bulletin of the Institute of Classical Studies. 56 (2): 89–103.{cite journal}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)