14 v.C.
Kalenders
|
|
Marcus Vipsanius Agrippa
|
|
Gebeure
Rome
- Daar heers onrus onder die Pannoniërs.[1]
- Agrippa lei 'n veldtog na die Krim-skiereiland.[2]
Sjina
- Die aanbevelings van Liu Xiang word aanvaar en die verering van die Vyf Magte en ander gode word herstel [3]
Geboortes
- Agrippina die Ouere, dogter van Marcus Vipsanius Agrippa († 33)
Sterftes
Verwysings
- ↑ Illyricum in Roman Politics, 229 BC–AD 68, Danijel Dzino, Cambridge University Press, 2010, ISBN 1-139-48423-0, ISBN 978-1-139-48423-7.
- ↑ The Lion Led the Way: Third Edition Dwight R. Hutchison, Editions Signes Celestes, 2015, ISBN 979-1-09-555800-2
- ↑ RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism Xinzhong Yao, Taylor & Francis US, 2003, ISBN 0-415-30652-3, ISBN 978-0-415-30652-2