Die jaar 1823 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
10 Maart – Pous Pius VII stel 13 nuwe kardinale aan, waaronder Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
4 Mei – Die Slag van die vierde Mei tussen Brasilië en Portugal.
16 Mei – Pous Pius VII stel Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, Frankryk aan as kardinaal.
21 Julie – Die eerste blanke persoon in die Transvaal word op Makwassie gebore, die baba Broadbents.