1923
Die jaar 1923 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Geboortes
15 Januarie – Lee Teng-hui , president van Taiwan († 2020 ).
17 Januarie – Hannah Botha , Suid-Afrikaanse aktrise († 2007 ).
19 Januarie – Bob McFadden , Amerikaanse akteur († 2000 ).
13 Februarie – Chuck Yeager , Amerikaanse vlieënier en die eerste persoon was wat deur die klankgrens gevlieg het († 2020 ).
27 Februarie – Dexter Gordon , Amerikaanse jazzmusikant († 1990 ).
4 Maart – Patrick Moore , Britse sterrekundige († 2012 ).
12 Maart – Wally Schirra , Amerikaanse ruimtevaarder († 2007 ).
28 Maart – Monica Breed , Afrikaanse omroeper, aktrise en skrywer van kleuterprogramme en hoorbeelde († 2021 ).
13 April – Don Adams , Amerikaanse akteur en komediant († 2005 ).
1 Mei – Joseph Heller , Amerikaanse satirikus († 1999 ).
4 Mei – Eric Sykes , Britse akteur en komediant († 2012 ).
12 Mei – Daniel Steyn , Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister († 2017 ).
19 Mei – Johannes Meintjes , Suid-Afrikaanse kunsskilder en skrywer († 1980 ).
23 Mei – Alicia de Larrocha , 'n Spaanse pianis en komponis († 2009 ).
27 Mei – Henry Kissinger , Amerikaanse politieke wetenskaplike en diplomaat († 2023 ).
31 Mei – Rainier III , prins van Monaco († 2005 )
2 Julie – Wisława Szymborska , Poolse digteres, ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde , 1996 († 2012 ).
5 Julie – Gustaaf Joos, kardinaal van België († 2004 ).
7 Augustus – Willem Barnard , Springbokrugbyspeler († 2012 )
9 Augustus – Gerrit Kouwenaar , Nederlandse skrywer, digter, joernalis en vertaler. († 2014 ).
14 Augustus – Alice Ghostley , Amerikaanse aktrise († 2007 ).
29 Augustus – Richard Attenborough , Britse akteur en rolprentmaker († 2014 ).
1 September – Rocky Marciano, Swaargewigbokskampioen van die Wêreld († 1969 ).
4 September – Gideon Joubert , Suid-Afrikaanse verslaggewer en skrywer († 2010 ).
17 September – J.R. Hale , Britse geskiedkundige en vertaler.(† 1999 ).
4 Oktober – Charlton Heston , Amerikaanse akteur († 2008 ).
5 Oktober – Glynis Johns , Suid-Afrikaanse aktrise († 2024 ).
16 Oktober – Linda Darnell , Amerikaanse aktrise († 1965 ).
25 Oktober – Bob Courtney , Suid-Afrikaanse akteur en omroeper († 2010 ).
20 Oktober – Otfried Preussler , Duitse kinderboekskrywer († 2013 ).
7 November – Morkel van Tonder , Afrikaanse radio-omroeper († 2013 ).
9 November – Dorothy Dandridge , Amerikaanse aktrise († 1965 ).
18 November – Alan Shepard , Amerikaanse vlootvlieënier en ruimtevaarder († 1998 ).
20 November – Nadine Gordimer , Suid-Afrikaanse skryfster en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1991 († 2014 ).
30 November – Emgee Pretorius , Afrikaanse akteur († 2007 ).
2 Desember – Maria Callas , Amerikaanse operasangeres († 1977 ).
10 Desember – Jorge Semprún , Spaanse skrywer († 2011 ).
12 Desember – Bob Barker, Amerikaanse akteur (s. 2023 ).
27 Desember – Lucas Mangope , Suid-Afrikaanse politikus en voormalige president van die "onafhanklike" Bantoestan Bophuthatswana (1977–1994) († 2018 ).
31 Desember – Rykie van Reenen , Afrikaanse joernalis († 2003 ).
Sterftes
10 Februarie – Wilhelm Conrad Röntgen , fisikus, wenner van die eerste Nobelprys vir Fisika 1901 , (* 1845 )
8 Maart – Ds. Pieter Willem Bingle , predikant in 2 Gereformeerde kerke , nl. Colesberg en Venterstad . (* 1833 )
26 Maart – Sarah Bernhardt , 'n Franse toneelspeelster en rolprentaktrise (* 1844 )
22 April – D.F. du Toit , Oom Lokomotief , stigterslid van die GRA (* 1846 ).
16 Julie – Louis Couperus , Nederlandse romansier en digter (* 1863 ).
2 Augustus – Warren G. Harding , 29ste President van die Verenigde State (* 1865 ).
17 Desember – Folkert Wilko Hesse , ’n Suid-Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms (* 1855 ).
27 Desember – Alexandre Gustave Eiffel , Franse ingenieur (* 1832 ).
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd