Gaozu (Liu Bang) word naby Pin Cheng (vandag Datong, Shanxi) deur die Xiong-nu verslaan.[1]
Die Tweede Masedoniese Oorlog: Na vurige toesprake van Senator P. Sulpicius Galba verklaar Rome die oorlog teen Filip V van Masedonië om te verhoed dat hy 'n bondgenoot van Antiochus III van Seleukië word.[2]
Verwysings
↑Imperial Chinese Armies: 200 BC-AD 589, Deel 284 van Osprey military men-at-arms series Chris Peers, Osprey Publishing, 1995, ISBN 1-85532-514-4, ISBN 978-1-85532-514-2
↑Worthington, Ian. (2021). ""The Date of the Athenian-Roman foedus"". Klio. 103 (1): 90–96. doi:10.1515/klio-2020-0307.{cite journal}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)