2014 Bahreinse Grand Prix

Die 2014 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 6 April 2014 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir, Bahrein gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 1:35.439 1:33.708 1:33.185 1
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 1:35.323 1:33.872 1:33.464 2
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 1:36.220 1:34.592 1:34.051 13
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:34.934 1:34.842 1:34.247 3
5 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:34.998 1:34.747 1:34.346 4
6 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.234 1:34.925 1:34.368 5
7 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 1:35.699 1:34.714 1:34.387 6
8 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:35.085 1:34.842 1:34.511 7
9 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 1:35.288 1:34.904 1:34.712 8
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 1:35.251 1:34.723 1:34.992 9
11 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:35.549 1:34.985 10
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:34.874 1:35.116 11
13 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 1:35.395 1:35.145 12
14 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 1:35.815 1:35.286 14
15 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 1:36.567 1:35.891 15
16 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 1:36.654 1:35.908 16
17 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 1:36.663 17
18 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Sauber-Ferrari 1:36.840 22
19 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 1:37.085 18
20 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 1:37.310 19
21 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 1:37.875 20
22 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 1:37.913 21
107% tyd: 1:41.515

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 57 1:39:42.743 2 25
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 57 +1.085 1 18
3 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 57 +24.067 4 15
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault 57 +24.489 13 12
5 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 57 +28.654 11 10
6 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 57 +29.879 10 8
7 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 57 +31.265 7 6
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 57 +31.876 3 4
9 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 57 +32.595 9 2
10 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 57 +33.462 5 1
11 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 57 +41.342 12
12 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Lotus-Renault 57 +43.143 16
13 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Max Chilton Marussia-Ferrari 57 +59.909 21
14 13 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Lotus-Renault 57 +1:02.803 17
15 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Caterham-Renault 57 +1:27.900 18
16 17 Vlag van Frankryk Jules Bianchi Marussia-Ferrari 56 +1 rondte 19
17 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 55 Koppeling 6
DNF 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen McLaren-Mercedes 40 Koppeling 8
DNF 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Sauber-Ferrari 39 Ongeluk 15
DNF 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Caterham-Renault 33 Olielek 20
DNF 25 Vlag van Frankryk Jean-Éric Vergne Toro Rosso-Renault 18 Skade ongeluk 14
DNF 99 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Sauber-Ferrari 17 Skade ongeluk 22