2018 Spaanse Grand Prix

Formula 1 Gran Premio de España Emirates 2018
Datum 13 Mei 2018
Plek Circuit de Barcelona-Catalunya
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:16.173
Vinnigste ronde
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:18.441 (rondte 61 van 66)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2018 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 13 Mei 2018 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Barcelona-Catalunya
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

Uitslag

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:18.148
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.997
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:19.098
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:19.187
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:19.499
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.259
2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.392
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:18.533
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:18.585
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:18.611
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.281
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.294
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:17.550
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.581
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.981

Toetsbestuurder in vrye oefening 1:
Robert Kubica (Williams-Mercedes)

Kwalifisering

Na afloop van kwalifisering kry die Williams-renjaer Sergej Sirotkin 'n straf van drie wegspringplekke na aanleiding van 'n ongeluk in die vorige resies in Azerbeidjan. Hy was betrokke by 'n botsing tussen hom en die Renault van Nico Hülkenberg asook die McLaren-jaer Fernando Alonso.[1]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.633 1:17.166 1:16.173 1
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.674 1:17.111 1:16.214 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:17.031 1:16.802 1:16.305 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.483 1:17.071 1:16.612 4
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.411 1:17.266 1:16.816 5
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.623 1:17.638 1:16.818 6
7 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:18.169 1:17.618 1:17.676 7
8 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:18.276 1:18.100 1:17.721 8
9 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:18.480 1:17.803 1:17.790 9
10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:18.305 1:17.699 1:17.835 10
11 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:18.885 1:18.323 11
12 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:18.550 1:18.463 12
13 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:18.813 1:18.696 13
14 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:18.661 1:18.910 14
15 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:18.740 1:19.098 15
16 27 Nico Hülkenberg Renault 1:18.923 16
17 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:19.493 17
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:19.695 19[1]
19 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:20.225 18
107% tyd: 1:22.423
20 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda geen tyd 20
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Spaanse Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Spaanse Grand Prix.

Wedren

Die Haas-bestuurder, Romain Grosjean, het in slegs die derde draai na die wegsprong van die baan getol, waarna die Renault-bestuurder, Nico Hülkenberg en Toro Rosso-bestuurder, Pierre Gasly, hom nie kon vermy nie. Aangesien Grosjean op die verkeerde manier dwars oor die renbaan teruggekeer het, word hy vir die ongeluk geblammeer, met al die ander bestuurders wat uitgeval het.

Renuitslag

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 66 1:35:29.972 1 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 66 + 20.593 2 18
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 66 + 26 s 873 5 15
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 66 + 27.584 3 12
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 66 + 50.058 6 10
6 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 65 + 1 rondte 7 8
7 55 Carlos Sainz jr. Renault 65 + 1 rondte 9 6
8 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 65 + 1 rondte 8 4
9 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 64 + 2 rondtes 15 2
10 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 64 + 2 rondtes 14 1
11 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 64 + 2 rondtes 18
12 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 64 + 2 rondtes 20
13 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 64 + 2 rondtes 17
14 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 63 + 3 rondtes 19
DNF 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 45 Kragverlies 11
DNF 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 38 Verkoeler 13
DNF 7 Kimi Räikkönen Ferrari 25 Turbo 4
DNF 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 0 Ongeluk 10
DNF 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 0 Ongeluk 12
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 0 Ongeluk 16

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 95 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 78 Steady
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 58 1
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 48 1
5 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 47 Steady
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 33 2
7 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 32 1
8 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 22 1
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 19 1
10 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 19 2
11 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 17 2
12 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 12 1
13 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 9 Steady
14 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8 Steady
15 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4 Steady
16 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 2 Steady
17 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 1 Steady
18 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1 Steady

Vervaardigers

Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 153
2 Vlag van Italië Ferrari 126
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 80 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 41
5 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 40
6 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 19 2
7 Vlag van Indië Force India-Mercedes 18 1
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 13 1
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 11 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4 Steady

Verwysings