Die Romeinse vloot verras die Illiriërs met 'n aanval. Hulle seil eers na Corcyra, waar Teuta's generaal Demetrius van Pharos die eiland oorgee.[1]
Die Romeine seil na Apollonia wat vinnig die Romeinse kant kies.[1]
Die Illiriërs moet hulle beleëring van Epidamnus opgee. Die stad kies nou ook die Romeinse kant.[1]
Die Romeine gaan aan land en oorval die Ardiaei.[1]
Die Romeinse vloot seil na die eiland Issa en breek die Illiriese beleëring.[1]
Verwysings
↑ 1,01,11,21,31,4Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.{cite journal}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)