Die Illiriese staat brei hom uit onder leiding van koningin Teuta. Hulle word bondgenote van Akarnanië, Masedonië en Epirus.[2]
Die Romeinse Senaat stuur gesante na koningin Teuta omdat meer mense uit Italia deur die Illiriërs op see aangeval, beroof, ontvoer en gedood word. Een van die gesante word op die terugtog vermoor. [2]
↑ 2,02,12,2Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.{cite journal}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)