236 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
- Die Chinese stad Ganzhou is in 236 v.C. onder keiser Gao gestig.
- Hamilcar onderdruk ná vyf jaar 'n opstand van Kartago se huursoldate wat deur die Libiese stamme onderseun is.[1]
- Hamilcar vaar na Spanje[1]
Geboortes
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Chambers' Encyclopædia: A Dictionary of Universal Knowledge, Deel 2, W. & R. Chambers, 1892