Die Markomannse koning Marbod smee 'n magtige Germaanse stammebond in die gebied van die huidige Boheme, waartoe onder ander die Hermunduren, Lombarde, Semnonen en Vandale behoort het.
Gesellin Fu, gesellin van keiser Han Yuandi (Yuan van die Han).
He Wu – keiser Chengdi se raadgewer en outeur van die hervormings van 8 v.C.[1]
Verwysings
↑Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9