4 September – Keiser Romulus Augustus word gedwing om afstand van die troon te doen. Dis die einde van die Wes-Romeinse Ryk. Odoaker noem homself koning van die Germane in Italië en erken Zeno van Bisantium as die enigste keiser van 'n nominale verenigde keiserryk.