Koning Chin-hung van Suid-Korea stel die Hwa Rang tradisie van vegsport in.
Italië
Onafhanklike Langobardiese magte onder hertog Faroald verower Nursia en Spoleto in sentraal Italië en stig die hertogdom Spoleto. Spoleto kry 'n Ariaanse biskop.[1]
Suidelik van Spoleto stig magte onder Zotto die hertogdom Benevento. [1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
↑ 1,01,1Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.